Plekke om te besoek: Staproete Kogelberg Natuurreservaat

Nog een van ons omgewing se pragtige staproetes is in die Kogelberg Natuurreservaat geleë. Die dagstaproetes kos R50-00 vir die permit en daar is verskeie roetes om van te kies:

Share