Dankie ASK Security

Met die brief wil ek graag net vir ASK Security cc ‘n tik op die skouer gee vir hulle puik diens die afgelope tyd. Daar was ‘n poging om in te breek in my huis, maar ASK Security cc se puik diens en vinnige reaksie was daar geen items in my huis gevat nie.

Ek wil veral net dankie sê vir hulle dat hulle altyd so vriendelik en profesioneel is, altyd reg om te help waar daar nood is. Veral die mense wat so reg staan om te help en wat help om ons gebied veilig te hou in Kleinmond, Bettiesbaai en Rooi Els wil ek u hartlik bedank vir al die bystand wat verleen word as die nood druk. Ek wil ook net graag vir ASK Security cc geluk wens met ‘n arrestasie by een van ons plaaslike besighede waar hulle probeer inbreek het.

Ek hoop regtig dat ander sekuriteits maatksappye in die omgewin kan leer van ASK Security cc hoe dit regtig is om vinnige en puik diens te lewer.
Groete Anoniem

NEWS

A collection of articles involving security and police response in the Overberg region.

Security Tips

Find useful tips and techniques for growing a safer and more secure lifestyle.

Newsletters

Stay up to date with news and developments within ASK Security.